01. Begin van ’n lang reis…
02. Kilimanjaro – na die kruin
03. Eyasi – jagters, dansers en ruïnes
04. Lengai – die berg van God
05. Serengeti – wat ’n migrasie
06. Spekebaai – visvang op ’n groot meer
07. Tabora – op soek na dr. Livingstone
08. Ujiji – ontmoeting onder ’n mangoboom
09. Jinja – oorsprong van die Witnyl
10. Nakuru – ’n meer in pienk getooi
11. Nairobi – halfpad blaaskans
12. Maralal – ’n kameelsafari
13. Turkanameer en ’n vis van 90kg
14. Chalbiwoestyn – hulle sê dis onmoontlik
15. Arba Minch – in ’n vreemde land
16. Shashemene – in die land van Haile Selassi
17. Harar – daar’s hiënas in die stad
18. Addis Abeba – die nuwe blom
19. Lalibela – kerke uit klip gekap
20. Tanameer – oorsprong van die Blounyl
21. Kartoem – die samevloeiing
22. Meroe – piramides in Soedan
23. Nubiese Woestyn – ingang tot die Sahara
24. Aswan en Luxor – vallei van die Farao’s
25. Abu Simbel – ’n tempel verskuif
26. Giza – drie piramides en ’n sfinks